Tikkle Tokkel Dagsorg.Betroubare ,geregistreerde Dagmoeder.3 maande tot 3jaar.Vat net 'n klein groepie kleintjies,dus kan ek U waarborg dat U kleintjie met liefde en sorg na gekyk sal word.Persoonlike toesig.Weeksdae:06:00-18:00.Vakansie opsies.Veilige kindervriendelike omgewing,binne en buite.Waar ons leer ,speel en saam groei.Skakel gerus om ons te besoek.Nicolene 0846199357