Dagsorg | Aktiwiteite | Babas | Dagsorg
Blinkliggies Dagsorg Sentrum is .... 'n Christelik-gebaseerde institusie wat positiewe norms en waardes promofeer. Weedersydse verstandhouding en respek tussen onderwysers, kinders en staf is sleutel waardes. Ons lewer 'n kwaliteit diens aan die gemeenskap as dit kom by opvoeding vir kleuters en peuters, asook skool gereedheids opvoeding vir leerders met behulp van profesionele, gekwalifiseerde personeel om'n reputasie te bou as ? dagsorg wat jou gemoedsrus gee op alle vlakke.
Elke dag en week bevat verskillende aktiwiteite. Die baba en potjie train klassie het 'n spesiale roetine om nat doeke en glipsies te vermy.
Hours not available. Please contact Blinkliggies Dagsorg En Nasorg Sentrum at (07) 8466 7889.