Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Nursing Home, First Aid

My pa, mnr G.S. Koekemoer, was vir bykans 3 jaar in die eenheid versorg. Ons gesin was dikwels verbaas en beïndruk deur die wyse van behandeling en sorg wat hy ontvang het. Hy was altyd skoon en sy kamer was altyd netjies. As my pa gekla het, was dit oor iets wat hy teen sy sin moes doen wat slegs vir sy eie voordeel was! As gesin kyk ons terug op die tyd wat hy in La Vie Care@ Oosmed was en besef ons kon nie vir beter gevra het nie! Met sy afsterwe was ons betyds in kenns gestel sodat ons die laaste moment van sy lewe kon by wees om van hom afskeid te neem. Ons was met die grootste empatie behandel en deur die seer begelei. Ons grootste dank en waardering aan die personeel van La Vie!

Hours :

Hours not available. Please contact Lynnmed Clinic at 012 007 0085.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Lynnmed Clinic

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.