Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Lynnmed Clinic
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Nursing Home, First Aid<!-- business info --><br/><br/>My pa, mnr G.S. Koekemoer, was vir bykans 3 jaar in die eenheid versorg. Ons gesin was dikwels verbaas en beïndruk deur die wyse van behandeling en sorg wat hy ontvang het. Hy was altyd skoon en sy kamer was altyd netjies. As my pa gekla het, was dit oor iets wat hy teen sy sin moes doen wat slegs vir sy eie voordeel was! As gesin kyk ons terug op die tyd wat hy in La Vie Care@ Oosmed was en besef ons kon nie vir beter gevra het nie! Met sy afsterwe was ons betyds in kenns gestel sodat ons die laaste moment van sy lewe kon by wees om van hom afskeid te neem. Ons was met die grootste empatie behandel en deur die seer begelei. Ons grootste dank en waardering aan die personeel van La Vie!<!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address