“Mothers and Miracles” spesialiseer in die ontwikkeling van prettige leerondervindinge vir babas en kleuters.Ons weeklikse werkswinkels, wat 90 minute duur, bied ‘n intieme en vertroostende milieu.Daar kan moeders en hulle jong kinders in ‘n reeks aktiwiteite deelneem wat gebaseer is op spel en uiters goed uitgelê is om kinders se leervermoë en potensiaal te maksimiseer. Die navorsing en ontwikkeling van hierdie program is gedoen deur ‘n opvoedkundige wat spesialiseer in die vroeë kinderjare.Die “Mothers and Miracles” prgram is versigtig/sorgvuldig gestruktueer om te verseker dat alle aktiwiteite geskik is vir kinders se ouderdom en ontwikkelingsvlak.Die leerproses word aangemoedig deur ontdekking, vrae, kreatiwiteit en probleemoplossing wat die kind toelaat om aktief betrokke te raak sonder enige druk of stres.
Hours not available. Please contact Mothers And Miracles Wolmaransstad Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasses at 082 944 9134.