Ons is 'n wegneemetes, met ons operasie in die administratiewe hartjie van die Weskus, naamlik: Vredenburg. Ons bedien slegs die varste, tradisionele wegneemetes, en versnapperings borde / platters!
Ons doen ook Spyseniering (Catering) vir Korporatiewe funksies, troues en alle denkbare partytjies! Ons verhuur ook 'n verskeidenheid Spring Kastele!
08:00-21:00
08:00-21:00
08:00-21:00
08:00-21:00
08:00-21:00
08:00-21:00
12:00-21:00