Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Stables Restaurant at 028 7542076.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Stables Restaurant

Wat 'n absolute VROT ervaring...! Ons het geboek vir die Kersete en onmiddelik - soos vereis is - die deposito betaal. Ou kersaand het my man sy pols letterlik versplinter en hy moes shirurgie kry op Kersdag om als weer aan mekaar te sit. Toe ek Marietjie bel en verduidelik hoekom ons nie daar kan wees nie, en vra of ons net ons ete kan aanskuif (let wel: ek wou nie die deposito terug gehad het nie!) het sy my koeltjies gesê nee, mense wat nie opdaag nie verloor dit... Dis nou regtig nie asof ons nie wou gaan nie nê. Ewenwel het sy gesê sy sal met haar man praat en my terugbel - ha! - ek wag nou nog! Ons het toe in elk geval daar gaan eet - die pizza's is regtig lekker - al moes ons 'n HALF UUR vir een Creme Soda gewag het... Daar was glo niemand in die kroeg nie want hulle was te besig. Aijaijai..! Ons het twee keer gevra om Marietjie te sien sodat sy haarself net kan verwittig dat my man WEL sy arm gebreek het, maar is eenvoudig geïgnoreer. Agge nee julle! Wat 'n suur houding...

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.