Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Pretoria Pretoria Pretoria,
    Silverton,Gauteng
  • (08) 3511 5238

About company

DIE TROUE DJ'S VERSKAF 'N PROFESSIONELE TROUE DJ, MOBIELE DISKOTEEK EN PARTYTJIE DJ DIENS IN EN OMGAUTENG, PRETORIA JOHANNESBURG, MPUMALANGA, DIE VRYSTAAT, NOORDWES PROVINSIE & DIE LIMPOPO PROVINSIE...Ons het meer as 12 jaar ondervinding in die Troue, Partytjie en Funksie DJ veld. Ons is die DJ Maatskappy wat enige funksie enige plek enige tyd kan hanteer! Geen troue is afgerond sonder 'n uitmundtende klank sisteem, "n Professionele DJ en 'n groot verskeidenheid musiek en beligting nie.Ons is al hierdie dinge in een vir 'n troudag wat jy nooit sal vergeet nieOns beleid by Die Troue DJ's om ’n hoë kwaliteit, betroubare en uitsonderlike DJ diens aan die kwaliteit bewuste kliënt te verskaf wat net die beste wil hê. In vandag se tye is waarde meer belangrik as ooit. Ons is vasbeslote om die mees omvattende DJ vermaaklikheid pakket met geen verskuilde koste te verskaf.Ons nooi u uit om gerus Die Troue DJ's se kwaliteit diens met ander DJ maatskappye te vergelyk. As u ’n Troue, Funksie, Huwelik Herdenking, Verjaardag, Korporatiewe Funksie, Matriek Afskeid, Reünie, Sweet 16 Partytjie of enige ander funksie reël hoop ons u soektog eindig hier by ons.Ons verskaf DJ’s vir amper enige soort funksie, Ons spesialiseer in Troues en 90% van ons besprekings is TrouesOns het 12 jaar ondervinding en musiek kennis, so ons is in staat om vir jou die regte musiek op die regte tyd te gee. Van sagte agtergrond musiek by die ete tot lekker vinnige dansmusiek by die dans. Ons verstaan dat musiek jou funksie kan maak of breek en ons vat daardie verantwoordelikheid. Jou troudag is een van die mees belangrike dae van jou lewe moenie sommer enige DJ vertrou daarmee nie.ONS BELOFTE AAN JOU IS UITMUNTENDE DIENS !!Ons unieke vaardigheid om die gehoor te lees sal sorg dat die dansvloer vol bly en dat almal hulsef sal geniet soos nog nooit tevore nie.LAAT DIE TROUEDJ'S DIE MUSIEK AANSIT OP JOU TROUE !!!

Hours :

Hours not available. Please contact Die Troue Dj'S at (08) 3511 5238.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Die Troue Dj'S

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Die Troue Dj'S
Die Troue Dj'S
0 Reviews
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.