We offer affordable housing to farm workers/seasonal workers and domestic housing. We opened in 2000 and do delivery country wide at a cost. We also build storerooms, fieldtoilets, chicken coops also available. We are proud to say that our service can not easily be beaten.Huise word vervaardig van gegalvaniseerde sinkplaat met hoekyster raamwerk en word landswyd afgelewer. Die leeftyd van sinkhuisies het hulself bewys - dink aan die delwers huisies by Cullinan en Pelgrimsrus. Aarbeiderskwartiere, staalhuise, stoorkamers, veldtoilette asook sekuriteits hutte word opgerig deur 'n bekwame span wat van die beste diens lewer