Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • 9 Voortrekker Rd,
    Robertson,Western Cape
  • 023 6262584

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Robertson Kwekery & Tuinsentrum at 023 6262584.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Robertson Kwekery & Tuinsentrum

Ek wil van die geleentheid gebruik maak om aan u baie dankie te sê vir die vinnige reaksie wat u gelewer het op ons versoek. Daar was onmiddellik aandag aan die saak geskenk en 2 nuwe potte is kosteloos aan ons voorsien en gratis afgelewer. Wees verseker van ons opregte dank en waardering. Dit is puik diens. Nogmaals baie dankie.

Ons het op 18/4/2013 ses Pavillian potte by jul aangekoop. Ek sien vanaand dat 2 van die groot Pavillian potte krake in het. Daar is slegs 'n vetplant in elk geplant wat nie wortelstelsel het nie. Ek verwys na Faktuur C26 van 18/4/13. Sal waardeer indien u kommentaar hier op kan lewer. U kan ook met my in verbinding tree indien jul weer op Worcester is om miskien te kan kom kyk. Adres Hoggelegen Aftreeoord 107. Baie dankie vir die hulp in die verband.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.