No data is available as of now.
Ek wil graag julle inlig gister oggend was daar n ongeluk by mall@reds en een van julle mense het soos n padvark gery en klippe opgeskiet teen my kar 3 plekke op my ruit wat nou chip merke ophet.. dink eerlik dit was onnodig om so te ry aangesien daar kla 2 ander van die selfde maatskappy kla op toneel was en dat hy 2sekondes kon wag om verby te gaan aangesien hy kla by n ingang was om aftedraai... nou moet ek my venster se chip merke regmaak sodat dit nie verder verspry nie...