No data is available as of now.
Alhoewel die diens gewoonlik goed is , was dit n teleurstelling om deur die persoon aan diens by nashua in die biblioteek weg gewys te word . Ek het gehoop om vinnig printwerk te doen en het gehoop dat die personeel lid my sou help aangesien die masjien waar mens print krediete oplaai buite werking was , dit sou goei karakter eienskappe gewees het van n nashua personeellid om my te help, dit sou vyf minute van sy tyd geneem het , maar ekt die indrik vanaf die persoon gekry dat hy veel eerder net met sy werk sou wou klaar kry as om my hulpsaam te wees , dit was duidelik nie vir hom van belang of die besoeker die nashua fasiliteit gelukkig verlaat nie