Het u 'n funksie om te reël en weet nie waar u tyd gaan kry vir alles nie? Ons dienste sluit in bou van uitstallings binne of buite vir troues, verlowings of enige ander funksies wat mooimaak nodig het. U kan ons skakel by 056-811 4934 om 'n afspraak te reël en 'n kwotasie te kry. Geen funksie te groot of te klein nie.Ons verhuur ook plante vir funksies sou u verkies om die uitleg self te doen.Parys Kwekery doen ook aflewerings teen 'n minimale fooi.
Hours not available. Please contact Parys Kwekery En Troeteldierwinkel at 056 811-4934.