Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company



Die stasie besoek tydens die #KleinSaterdag-uitreike ’n organisasie iewers in sy uitsaaigebied en saai dan regstreeks een van sy dagprogramme daarvandaan uit. Dit is gewoonlik ’n geregistreerde nie-winsgewende organisasie (NGO) wat voordeel trek uit die buite-uitsending. Die radiostasie #POPin en raak deel van die dag tot dag gebeure wat by die onderskeie NGO’s plaasvind. Sodoende ontvang die organisasie broodnodige blootstelling oor die radio sowel as op sosiale media. Die rolprentstudente van die Forward Fund Akademie verfilm ook materiaal van die geleentheid wat daarna in die vorm van ’n video gedokumenteer word.

Hours :

Hours not available. Please contact Christelike Radio Dienste at 021 9368104.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Christelike Radio Dienste

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.