Ons streef daarna om:
•‘n Veilige hawe te skep vir alle kleuters
•Die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wêreld daar buite.
•Alle kleuters Intellektueel optimaal te bevoordeel deur ons ontwikkelingsprogram.
•Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te bied vir die kleuters.
05:30-17:30
05:30-17:30
05:30-17:30
05:30-17:30
05:30-17:30