Kejafa Knowledge Works is 'n verskaffer van landboukundige hulpbronne vir boere, opleidingsinstansies en konsultante in Afrika. Ons bou vennootskappe met waardige diensverskaffers en wat die konteks van Afrika verstaan en die dryf het om Landbou in Afrika die grootste industrie te maak. | Landbou Publikasies, Boeke en hulpbronne vir die boer in Afrika
We offer independent authors and small publishers the opportunity to use our network of publishing and retail to their advantage. We supply nationally and internationally. We also offer a full service from manuscript preparation to printing.