Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
Mothers And Miracles Klerksdorp Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasses

Mothers And Miracles Klerksdorp Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasses Unclaimed

About company

“Mothers and Miracles” spesialiseer in die ontwikkeling van prettige leerondervindinge vir babas en kleuters.Daar kan moeders en hulle jong kinders in ‘n reeks aktiwiteite deelneem wat gebaseer is op spel en uiters goed uitgelê is om kinders se leervermoë en potensiaal te maksimiseer. Die navorsing en ontwikkeling van hierdie program is gedoen deur ‘n opvoedkundige wat spesialiseer in die vroeë kinderjare.Die “Mothers and Miracles” program is versigtig/sorgvuldig gestruktueer om te verseker dat alle aktiwiteite geskik is vir kinders se ouderdom en ontwikkelingsvlak.Die leerproses word aangemoedig deur ontdekking, vrae, kreatiwiteit en probleemoplossing wat die kind toelaat om aktief betrokke te raak sonder enige druk of stres.Gedurende sy eerste drie lewensjare, ontwikkel jou kind intellektuele, emosionele en sosiale vaardighede wat van uiterse belang is soos om te leer.

Hours :

Hours not available. Please contact Mothers And Miracles Klerksdorp Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasses at 082 578 9950.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Mothers And Miracles Klerksdorp Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasses

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.