Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Wat maak ons anders as al die ander naskole in die area.Ons is 'n dag en naksool sorg wat vir jou kleinding doen wat ons as ouers vir ons kleinding wil hê. Ons is hier om die "stress" van huiswerk van Mamma en Pappa se skouers af te haal.  In ons bedrywige lewens van werk en skool het ouers nie regtig die tyd om vir ure na werk nog huiswerk ook te doen saam met die kosmaak en bad deur nie.  So Fundi's is die span wat sorg dat al die huiswerk voltooi is voor Mamma jou optel.Ons bied jou kleinding ‘n gebalanseerde middag ete elke dag wat dan snoepie insluit op Vrydae.Elke ete sal bedien word met ‘n sappie.Gaan kyk gerus na ons web blad: http://fundisnaskoolsorg.weebly.com

Kinder sorg

Hours :

Hours not available. Please contact Fundi'S Naskoolsentrum En Dagsorg at (07) 9772 0368.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Fundi'S Naskoolsentrum En Dagsorg

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.