Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Kerkstraat No,
    Christiana,North West - 11
  • (+27) 53 4412717

About company

At-Neli Gastehuis is geleë in Christiana,hartjie van die diamant wêreld op die N12 waar die 3 provinsies (Noordwes,Noordkaap en Vrystaat) bymekaar kom.Christiana is 'n tipiese plattelandse dorpie geleë op die ower van die Vaalrivier. At-Neli Gastehuis beskik oor enkel,self versorgings woonstel op die perseel, asook dubbel (gesins) kamers wat elkeen toegerus is met eie tv (m-net), mini kroeg, "en suite" badkamer en lugreëling. Elke kamer beskik ook sy eie buitedeur. Pryse sluit bed en ontbyt in. Braai geriewe is beskikbaar. Aandetes is beskikbaar op aanvraag. At-Neli Gastehuis is +-3km geleë vanaf die CBD.Ons Afrkika tema en warm gasvryheid sal u verblyf 'n onvergeetlike ondervinding maak..  At-Neli Gastehuis, waar gaste vriende word! Kontak gerus vir Phyllis Kemp vir die nuutste tariewe asook u besprekings. Sel: 082 393 1275. Kyk gerus op ons webtuiste na die fotos.

Hours :

Hours not available. Please contact At-Neli Gastehuis Christiana at (+27) 53 4412717.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for At-Neli Gastehuis Christiana

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.