Ai, vleis oor die kole bly maar net 'n lekka ding. Voeg by musiek, vermaak, sport, stalletjies en die gasvryheid van Calvinia se mense . . en jyt 'n wonderlike geleentheid. Kom geniet 2 day van pure Hantam Plesier !!!! Kaartjies beskikbaar by Shoprite, Checkers, Checkers Hyper & ComputicketR35 Volwassene, R25 Pensionaris, R15 Kind.26 & 27 Maart 2010Hantampark, Calvinia