"Ons is al 18 jaar kliƫnte van Embrio Plus en beplan om nog baie jare deel van hul besigheid te wees. Hulle professionele diens en goeie resultate met embrios is 'n kardinale deel van ons teelprogram. Ons koop ook semen by hulle Alta Genetics afdeling en Wikus se professionele hantering van die semen en goeie diens beindruk ons. "