Over the years we have expanded our architectural design business and now offer a variety of architectural services
Bouplan Ontwerpers is in Maart 1987 in Pretoria begin en is langer as 27 jaar in die argitek bedryf. As inwoners van Langebaan geniet ons nog elke oomblik daarvan. Graag wil ons baie dankie se vir al die wonderlike kliente wat ons deur die jare ondersteun het. Dit was 'n eer, en is nog steeds 'n eer om deel te wees van u droom. Soos ons leuse se: Waar u ookal 'n plan benodig - U sukses is ons eer!!