Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Serfontein St, Fichardt Park,
    Bloemfontein,Free State
  • 051 5225869

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Rosenheim Aftree Oord at 051 5225869.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Rosenheim Aftree Oord

My suster is dringend op soek na 'n 2sl meenthuis of woonstel. Is daar enige beskikbaar om te huur asseblief?

Jammer ek het nie 'n resensie nie net 'n navraag. Waar kan ek meer inligting, fotos en dies meer oor julle aftree-oord kry - ek is op soek na verblyf om te huur. Baie dankie

Goeie dag Ek wil navrae rig oor 'n 1 of 2 slaapkamer woonstelletjie om te huur. Dis vir my, nog baie op-en-wakker, moeder van 84 jaar. Sy woon tans in 'n 3 slaapkamer meenthuis op Robertson en ons wil haar graag nader aan ond kinders probeer kry. Ek doen navrae om te sien van beskikbaarheid en of sy dit gaan kan bekostig. Byvoorbaat dank. Marietjie

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.