Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

GeoHydrological Services voorsien die volgende dienste: Aanwys van Boorgate (Geologies), Boor van Boorgate, Toets van Boorgate, Geologiese Kaarte, Plaas Kaarte, Raster Kaarte, Satalietiese Kaarte. Areas sluit in Vrystaat, Noord Kaap, Oos Kaap, Natal en Transvaal. Besoek ons website:  of skakel Mark 0726014678 vir n gratis kwotasie en voorbeelde op alle kaarte. 



Soos meer en meer boorgate geboor en water onttrek word vir verskillende doeleindes in n watergestremde land soos Suid-Afrika word dit al hoe meer belangrik om die onttrekking van water en die uitwerking daarvan op die waterdbron te moniteer. Die gevolge van die oorbenutting van n waterbron kan rampspoedige wees. Ons bied n professionele en doeltreffende diens aan in hierdie verband wat aan u behoeftes sal kan voorsien

Hours :

Hours not available. Please contact Aanwys Van Boorgate at 072 601 4678.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Aanwys Van Boorgate

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.