Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Over 20 Years Old Offering Countrywide Furniture Removals & Storage Facilities

In hierdie gerestoureerde Chev 1934 het mnr. Vanie Oosthuizen, eienaar van Albertinia Meubelvervoer, Saterdag by sy troue op Albertinia opgedaag. Sy motorbestuur, wat later ook sy seremoniemeester was, is niemand anders nie as Riaan Garforth-Venter, beter bekend as die Nutsman. Riaan was vroeër Vanie se houtwerkonderwyser in Oudtshoorn en tans is hulle albei betrokke by Riaan se televisieprogram. Vanie vervoer al die meubels vir gerestoureerde huise. By hulle is Riaan se vrou, Michelle, die bekende televisie-aanbieder van veral natuurprogramme. Die Chevvy vorm ook deel van ’n nuwe program, Black Diamond, waarby die twee betrokke is. Lees artikel...

Hours :

Hours not available. Please contact Albertinia Meubelvervoer at 028 7351470.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Albertinia Meubelvervoer

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.