Die Meester Bouers Assosiasie (MBA) Groter Boland is ‘n geregistreerde assosiasie vir werkgewers in die bou industrieë en verteenwoordig ongeveer 120 lede in die Groter Boland streek. Lidmaatskap is op ‘n vrywillige basis en bestaan uit bouers, spesialis kontrakteurs, boumateriaal handelaars en vervaardigers. Ons is ook geaffilieer by Meester Bouers Suid-Afrika (MBSA).
Hours not available. Please contact Master Builders Association (Greater Boland) at 023 3426964.