Pikkieland is 'n Christen gebaseerde kleuterskool met nasorg. Kinders is ons passie en hier leer hulle speel-speel om hul volle potensiaal te bereik. Ons het Engelse en Afrikaanse klasse met opgeleide onderwyseresse en assistente.
07:00-17:30
07:00-17:30
07:00-17:30
07:00-17:30
07:00-17:30