No data is available as of now.
Watse fantastiese mense en die diens is wonderlik. Elke keer wat ek probleme met rug en nek gehad het, het Petro my ingeneem en behandel. Sy doen dit so goed, dat ek net nodig het om een of twee keer te gaan. Hulle kennis en diens is van uitstaande gehalte. Kan hulle vir enige persoon aanbeveel. Dierbare mense.