KotFou Brokers CC was founded in 2002 by Herman Fourie and Giuam Kotzenburg.
KotFou Makelaars BK is gestig in 2002 deur Herman Fourie en Giuam Kotzenburg. Die primêre fokus van die besigheid op daardie tydstip was gerig op die Boerdery mark, maar vanweë die behoeftes van ‘n voortdurende groeiende kliente basis het dit gelei tot die uitbreiding van ons dienste regoor die hele korttermyn versekering spektrum (Kommersiëel, Boerdery en Persoonlike versekering).