Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
Mothers And Miracles Moreleta Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasse

Mothers And Miracles Moreleta Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasse Unclaimed

About company

Ons het klein groepies ontwikkel om die unieke en onbeperkte potensiaal van elke kind te optimiseer.Dié groepies word begelei deur bekwame fasiliteerders wat die ontwikkeling van jong kinders verstaan.Ons werkswinkels bevorder ‘n milieu waar ons kennis oordra om jou te sterk in ouerskap.U sal soortgelyke ma’s ontmoet en die geleentheid gegun word om ervaringe en idees te deel; asook om lewenslange vriendskappe te ontwikkel.Die navorsing en ontwikkeling van hierdie program is gedoen deur ‘n opvoedkundige wat spesialiseer in die vroeë kinderjare.Die “Mothers and Miracles” prgram is versigtig/sorgvuldig gestruktueer om te verseker dat alle aktiwiteite geskik is vir kinders se ouderdom en ontwikkelingsvlak.Die leerproses word aangemoedig deur ontdekking, vrae, kreatiwiteit en probleemoplossing wat die kind toelaat om aktief betrokke te raak sonder enige druk of stres.

Hours :

Hours not available. Please contact Mothers And Miracles Moreleta Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasse at 072 234 7394.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Mothers And Miracles Moreleta Baba Ontwikkeling En Stimulasie Klasse

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.