“Mothers and Miracles” spesialiseer in die ontwikkeling van prettige leerervaringe vir babas en kleuters.Ons 90-minuut lange werkswinkels, vind plaas in ‘n intieme omgewing, waar moeders en hulle jong kinders deelneem in ‘n reeks puik uitgelegde aktiwiteite om kinders se leervermoë en potensiaal te bevorder / ontwikkel. Die navorsing en ontwikkeling van hierdie program is gedoen deur ‘n opvoedkundige wat spesialiseer in die vroeë kinderjare.Die “Mothers and Miracles” program is versigtig/sorgvuldig gestruktueer om te verseker dat alle aktiwiteite geskik is vir kinders se ouderdom en ontwikkelingsvlak.
Hours not available. Please contact Mothers And Miracles Montana at 083 399 9502.