ons is n christelik gebasseerde privaat kleuterskool en naskoolsemtrum.Ons gee individuele aandag aan elke mensie en hou d getalle in ons klassies klein.Ons voorsien 'n gebalanseerde ete en versnappering.U naskool leerder word by d skool op gelaai en ook na naskool aktiwiteite geneem.Hulp met huiswerk asook projekte.Ons het ook n fantastiese leeskliniek vir gr1-12 in afr en engels.
Hours not available. Please contact Pikinini Kleuter- & Naskool & Leessentrum at (08) 2560 5364.