No data is available as of now.
"Vanoggend oppad werk toe stop ek gou by Varsity Café want ek was nogal honger en hulle hotdogs is lekker, ek bestel toe n gewone russian role (R21.90 of iets), kry n blikkie coke(R7.50) en n bar-one (R8.50), sy lui op en op die til staan ek skuld R54.90 en toe ontplof ek!! Ek het nog nooit n sent meer betaal vir enige iets in my lewe as wat dit kos nie!! Nadat ek lekker skel sê sy ek het gesê dis n footlong wat ek nie het nie maar selfs al was dit n footlong wat R29 kos was dit nogsteeds te hoog, toe sy dit afhaal sien ek n R14 vetkoek word ook afgtrek!!!!!! HOU OP ORALS LAAT ONS BETAAL VIR JULLE SNACKS!! next time try iemand anders uitvang, ek is veels te wakker vir julle!"