No data is available as of now.
Goeie Dag kan ek asseblief iemand by julle se epos adres kry. Ek het gehoor julle help mense wat geblacklist is met 'n kar by Oom Japie hulle. Ons het huidelig 'n kar by MFC, maar die kar gee ons baie probleme en ons moet hom dringend verkoop. Ons het na 'n Ford Fiesta by Oom Japie hulle gekyk vir R62900 en dis min of meer die geld wat ons wil leen om karretjie te koop. Ons betaal huidiglik R2230 vir BMW. En indien julle ons kan help, wat staan ons te doen en wat sal paaiement wees op daardie bedrag? Ek werk by Erasmus Jooste Prokureurs en my man by Speurders Orkney. Groete Anneri