Supplyingblinds to the public since 1994, we have extensive experience in allfieldsregarding our products. our installation teams comeshighly recomended and is experts in their field.75% of our business come from repeat or referred customers. you’llwant to tell your friends about us, too!
Hierdie is my huis!!!! Van die hele projek van badkamer oordoen, was die blinders die ENIGSTE aspek van alles wat meer as aan my verwagtinge voldoen het. Van die afmetings tot die dag van installasie, het ek presies geweet wanneer, hoe laat en wat. Gister het finale perfekte produk gekom en binne 20 min was alles klaar en skoon. Hulle het selfs hulle eie stofsuier!!! As jy enige iemand anders gebruik maak jy ‘n fout. Ek het kwotasies gekry en van die kwotasies was presies DUBBEL Johan se prys. Well done!!!!