Harten-Hengel & Kamp is gelee in die hartjie van die ATKV kampeer terein op Hartenbos. Harten-Hengel diens die kampeerder en ander vakansie gangers m.b.t hulle hengel/visvang en kampeer benodighede. By Harten-Hengel op Hartenbos kan u verseker wees van vriendelike diens. Of u kom visvang, hengell of sommer net op ons strande kom ontspan, maak gerus n draai by hartenbos se vriendelikste hengel en kampeer winkel! Ons sien uit daarna om u te ontmoet! Sluit aan by ons facebook groep/ harten-hengel hengelgerei