Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Hoërskool Erasmus is geleë in die plattelandse dorpie Bronkhorstspruit, knus langs die N4-hoofweg, op pad van Pretoria na Emalahleni. Ons spog met ‘n pragtige uitgebreide terrein. Op sportgebied is ons ‘n medium skool waarmee rekening gehou moet word en op die gebied van akademie kan die res van die skole in die distrik ook nie by ons kers vashou nie. By Rassies voel leeders welkom en dat hulle ‘n verskil maak want ons is klein genoeg om om te gee, maar groot genoeg om te presteer!

Hours :

Hours not available. Please contact Hoërskool Erasmus at 0139320195.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Hoërskool Erasmus

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.