Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Melvilleryln, Brandwag,
    Bloemfontein,Free State - 9301
  • 051 4443865

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Vrystaat-Versorging in Aksie:Mooihawe Tehuis vir Bejaardes at 051 4443865.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Vrystaat-Versorging in Aksie:Mooihawe Tehuis vir Bejaardes

Vervolging van vorige review.........5) Daar is ook die minimum personeel werksaam en daar is gerugte dat daar personeelvermindering gaan plaasvind? So as ons bejaardes daardie bedrae geld betaal wat veronderstel is vir medikasie, versorging, kos, verblyf, wasgoed en toesig, wie gaan dit vir hulle doen as die paar personeellede wat daar is nog ook verminder gaan word. My vraag is dus, word die gelde nie wanbestuur nie??????

Graag wil ek net bietjie inligting verneem van u aangesien ek aanvanklik beplan het om my moeder by Mooihawe te plaas. Eerstens is ek geskok oor die "reviews" wat ek sien van Mooihawe en wil ek my vrywaar en sê dit is nie alles waar nie. Tweedens, wil ek verneem of dit waar is dat Mooihawe Tehuis gaan sluit as gevolg van die feit dat Mooihawe bankrot is. Daar is verskeie gerugte wat in omloop is in die breë publiek. Ek het egter die volgende vrae: 1) Hoe is dit moontlik dat Mooihawe bankrot is, nadat hulle tariewe so drasties verhoog is? 2) Die bejaardes kry nie eers elke dag gebalanseerde etes nie en baie keer die hele dag brood en daardie hewige tariewe word gevra. 3) Wat het geword van die woonstelle wat gebou is en of verkoop is of verhuur is se geld? 4) Daar is gerugte in die omloop dat 70% van die boumateriaal skenkings was, hoe is dit moontlik dat die boukoste nogsteeds so fenomenaal hoog is? Antwoord asb!

Hoe op dees aarde kan n kontrak aangepas word na die outehuis se besluite. Eweskielik moet die bejaardes betaal vir bed opmaak, stort, wat nie eintlik gedoen word nie, iets soos vyf keer per dag brood vir diabete, kostes om pille te gee en koste v d tyd om n insulien inspuiting te gee, en die lys hou nie op nie! Alle kostes is eweskielik ekstras, sonder kennis of kontrak, maar dit wat gedoen moet word word nie gedoen nie? Skokkend hoe bejaardes uitgesuig word vir elke sent wat hulle besit.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.