In an interview with the leader of the Adelaide University group, Dr Wayne Pitchford commented on the value of the F94L muscling gene, as mentioned in the article “Limousins are more profitable” in last year’s journal Finally there is scientific proof of what we as Limousin breeders have always known – Limousins are more profitable than other breeds The Limousin Society of SA has earmarked fertility as the number one selection criteria for .. The Limousin Cattle Breeders' Society of South Africa
Die hoogste uitslag persentasie en van die beste vleis opbrengste, vleis tot been verhouding van alle rasse in SA gevind maak dat Limousins die keuse is vir jou speenkalf produksie sowel as vir die voerkraal en ontbeen aanlegte. Limousin bulle kan met gemak op jou koeie gebruik word dus waar in Europa gewys word hoekom Limousin vandag die grootste ras daar is. Limousins kom voor in al nege provinsies van SA en pas uitstekend aan in sy omstandighede. Ons ledetal vandag in SA is 86 telers en ongeveer 11 000 geregistreerde diere by ons genootskap.