No data is available as of now.
Met die dr. se werk is daar nie fout nie maar die administrasie , eise , afsprake gaan dit maar beroerd. Verkeerde kode's vir eise word gebruik. Personeel wat moet help met navrae is nie daar nie en reaksie op e pos is sover onsuksesvol. Die diens daar is soos die in die res van Bethlehem en dit is baie swak oor die algemeen.