Techno AlimentiFood Technology & Blending Soya ProductsMaxiCall 0861 250258Fax 0866 17133516 Dwyka St Bellville Bellville
Vir ‘n diabeet is hierdie seker die enigste troos en ligpunt! Die suiker smaak regtig nie te sleg nie en mens kan dit “stomach” soos die Engelse sê! Ek het tot ‘n kollega se mams sover gekry om vir my beskuit daarmee ook te bak! Nou mis ek nie uit op lekker gebak nie! Ek het al sago poeding daarmee gemaak, moet nog die kuns verfyn om ‘n melkttert te bak met dit en daar is werklik eindelose resepte wat jy hiermee kan aanpak sodat jy nie “deprived” voel as diabeet nie… Awesome….