Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Os du Randt Diet and wellness Clinic INLEIDINGHallo daar. Ek is Os du Randt. Ek het self op ‘n klein plekkie skool gegaan en grootgeword. Daar in Elliot was nie baie te sien of te doen nie. Tans verkoop ons in groot stede konsessies (franchises) wat baie lewensvatbare wins genereer. Ek wil egter in elkeen van die kleiner dorpies in Suid Afrika die geleentheid bied aan 1 persoon om as verspreider van die “Less Tummy Bear Diet” of dan sommer “Die Beer Dieet”, op te tree.Waar ons dieet en leefstyl klinieke in die groter sentra verkoop en as ‘n kliniek inrig, wil ons eerder op plattelandse dorpe wat uiteraard ‘n kleiner inwonertal het, ‘n “Os du Randt Dieet agentskap” die lig laat sien. Aangesien daar minder inwoners het sou die risiko om ‘n konsessie te koop te groot wees.

Hours :

Hours not available. Please contact The Bear Diet at 084 368 7901.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for The Bear Diet

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.