Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Reynorif Gasellaan Bennie Osler,
    Witbank,Mpumalanga
  • 087 940 6430

About company

Op 31 Julie 2009 ontvang die skool 'n toekening van die departement van onderwys naamlik die beste Laerskool in Nkangala, Witbank Kring 3.  Voorwaar 'n veer in die hoed vir Laerskool Reynorif!Laerskool Reynorif is ‘n skool met ‘n ontspanne opvoedkundige atmosfeer wat altyd op hoogte is van wat in die onderwys gebeur.  Aangesien ons hoof en personeel as ‘n span saamwerk, word elke kind se belange op die hart gedra.  Kleiner klasse maak individuele aandag moontlik.  ‘n Pragtige opgegradeerde naskoolsentrum, met bekwame voogde, bied gemoedsrus vir elke werkende ouer.  Op sportgebied is Reynorif trots op sy prestasies, omdat die leerders op skoolvlak en provinsiale vlak presteer. 

Hours :

Hours not available. Please contact Laerskool Reynorif at 087 940 6430.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Laerskool Reynorif

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.