We create a sacred area for the ceremony in the restaurant up stairs under a huge chuppa and enhanced it with crystals and glass baubles Hildegardt just love the Old Cape Dutch rose and we used it in most of the flower arrangements just with little patches of pink here and there
Ek wil jou en jou span net bedank vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Sonder julle sou die troue nie so ‘n sukses gewees het. Ek gaan julle definitief aanbeveel as enige iemand my vra. Julle vriendelikheid, geduld met hierdie “uitgestressde” moeder en profesionele aanslag is definitief ‘n wenner. Ek wens jou en jou span baie sukses toe vir die toekoms.