Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  • Suzaan Carinus   Edit
  • Devon Valley Rd, Devon Valley,
    Stellenbosch,Western Cape - 7600
  • 0781686910

About company

Year Establish : 2014

Is jou kind 'n buitemens wat lief is vir hasies en broodbome? Is jy moeg vir die lewe in die stad, en wil jy jou kind tussen wingerde en wolke laat dans? Dan is Steggies Kleuterskool jou bestemming. Op die prentjiemooi Devon Valley pad buite Stellenbosch, gaan jy rus en vrede vind. Professionele sorg, en heilsame middagetes is jou baby se voorland. Volgende jaar gaan Steggies groter en met splinternuwe fasiliteite in 'n reuse huis onder ou akkerbome voort. Bring jou kids. Hulle gaan dit love. Kweek more se skeppers, vandag. Steggies: Sensasionele sorg. Speelsgeit vir geleerdheid. (Einde van Radio-omproeperstem ;)) www.steggieskleuters.co.za

Hours :
Monday

07:30-17:30

Tuesday

07:30-17:30

Wednesday

07:30-17:30

Thursday

07:30-17:30

Friday

07:30-17:30

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Steggies Kleuterskool

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.