Carpediem Kleuterskool is ‘n afdeling van die NG Kerk Kloofendal. Die kleuterskool word volgens Christelike beginsels bedryf en u kan verseker wees dat u kind die beste opvoeding en versorging sal kry. Psalm 118:24 is ons motto.Ons skool bied n rustige plaas atmosfeer. Die klein klasse verseker dat elke kleuter individuele aandag van n gekwalifiseerde onderwyser kry.
Hours not available. Please contact Carpediem Kleuterskool Roodepoort at (08) 2926 8006.