Speelhoekie is 'n klein speelgroepie in Rietvlei View. So 10 minute vanaf Elarduspark/Moreletapark en 15 minute vanaf Mooikloof. Maksimum van 10 kleuters. Baie liefde, sorg en aandag. Dis vir ons belangrik dat kleuter soveel as moontlik kan speel - dis hoe hulle leer. Maandae, Woensdae en Vrydae oggende. www.speelhoekie.co.za