Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Nature Kids / Natuur Kabouters is 'n plaas kleuterskool waar ons strewe om 'n liedevolle en veilige omgewing te skep waarin u kindjie die geleentheid kry om 'n gesonde en gebalanseerde kindjie te word en tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel. Indien 'n kindjie gelukkig is, is hulle soveel meer ontvanklik om te leer en te groei, fisies en emosioneel. Elke kindjie geniet individuele aandag volgens sy/haar behoeftes. Ons, by Nature Kids / Natuur Kabouters kleuterskool besef die belangrikheid van liefde, aandag en aanvaarding by kindertjies gedurende die eerste vormings jare. Ons kleuterskool verskaf versorging aan Afrikaanse sowel as Engelse kleuters vanaf 3 maande tot Graad R (0) Ons kleuterskool het 'n lieflike groot buitelug gras speel area met swaaie, sandput en klim-en-klouter wat groot pret verskaf, terwyl opvoedkundige en gewone speelgoed binnesmuurs stimulasie bewerkstellig. Dit is ons doelwit om aan ouers totale gemoedsrus te gee terwyl hulle by die werk is.

Hours :

Hours not available. Please contact Nature Kids Kleuterskool / Day Care Pretoria Oos at 012 811 0094.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Nature Kids Kleuterskool / Day Care Pretoria Oos

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.