Moot Tennis – Come and join us at Villieria Tennis club for coaching, social or league tennis
Benewens tennis, reël die klub ook heelwat ander aktiwiteite soos spesiale toernooie. Die lede van die klub is soos ‘n groot familie wat daarvan hou om sosiaal te verkeer en hou dikwels na tennis op ‘n Saterdag ‘n bring en braai .