Hallo Eugene, Jammer vir my laat antwoord. Ek is in Pretoria, dus as jy naby is of dalk hierlangs kom, kan jy by my huis in Meyerspark aankom. Alternatiewelik kan jy n bestelling plaas en ek pos die tang met Postnet na jou naaste Postnet. Dit neem so 2-3 werksdae. Die tang prys R550 tans met R99 vir die posgeld. Laat weet asb per epos: [email protected] of 0823534336. Leon